Ma treur oor die dood van seun wat in Aldam Vakansieoord verdrink het

Loading player...
Die 36-jarige Eric Rautenbach het verdrink toe hy deur 'n waterpomp by die Aldam-oord-swembad ingesuig is. Sy ma vertel roerend wat gebeur het.
24 Jan 2023 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min