Die Siener Gerald Burger op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met "Die Siener" Gerald Burger gesels om te hoor wat is sy voorspellings vir 2023. Gerald het ook met 'n luisteraar gepraat en vir hom vertel wat dink hy hou die jaar vir hom in.
30 Jan 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min