Akademie/Teologie as Wetenskap en Belydenis

Loading player...
Daar is van tyd tot tyd ongemak oor dit wat Universiteite wat met Teologiese opleiding gemoeid is sê en dit wat vanaf die kansels verkondig word. Proff. Tanya van Wyk, Fanie Snyman en Neels Jackson gesels saam.
29 Jan 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min