Hoe laat moet jy ophou eet?

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met dieetkundige, Ilsabe Spoelstra gesels om uit te vind of daar werklik 'n tyd deur die dag is wanneer jy moet ophou eet om na jou gesondheid om te sien.
31 Jan 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min