Agri-uur: 3 Februarie, Heinrich Victor

Loading player...
Meer as 14 000 bale is by vandeesweek se wolveiling aangebied. Dit, nadat meer as 2 600 bale voor die veiling onttrek is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
2 Feb 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min