Agri-uur: 6 Februarie, Bennie Engelbrecht

Loading player...
Saffraan, ook bekend as rooi goud, is die duurste spesery ter wêreld teen sowat R250 000/kg. Dié prag-persblommetjies word tussen Williston en Calvinia in die Noord-Kaap deur ‘n passievolle saffraanprodusent - Bennie Engelbrecht - geplant en geoes. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor.
6 Feb 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min