Politieke kenner praat oor die 2023 staatsrede

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Professor André Duvenhage oor die 2023 staatsrede wat op 09 Februarie plaasgevind het om te hoor wat sy mening daarvan is.
10 Feb 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min