RAAF: Vir die liefde van Valentynsdag

Loading player...
Louwrens en Esté Rabé van die groep RAAF, voorheen bekend as Bottomless Coffee Band kuier saam op die Good Morning Breakfast. Hulle deel wie die een tussen hulle is wat belangrike datums vergeet en hoe op op te maak vir dit. Daar word ook kaartjies vir hul vertonong in Bloemfontein weggegee.
14 Feb 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min