Weird Wide Web - Man wys sy liefde met broccoli

Loading player...
Meeste mense hoop vir sjokolade of blomme op Valentynsdag, maar broccoli? Nee, hou verby! Tensy, natuurlik, broccoli jou gunsteling-gunsteling groente is en iets waaraan jy elke dag aan peusel, soos ene India Atkinson van Belfast in Ierland.
14 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min