Die Bielie Mielie song

Loading player...
Na die Good Morning Breakfast-span deur die Heuwels Fantasties uitgedaag is om 'n liedjie te maak met die lirieke wat hulle in hul onderhoud uitgedink het oor die Bielie Mielie fees, het hulle met hierdie vorendag gekom.
17 Feb 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min