Suid-Afrika se beste barista en koffie proeër op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span die plesier gehad twee van Suid-Afrika se talentvolste koffiekenners, Stevo Kühn, die land se beste barista, en Retha van Rhijn, die beste koffieproeër, op die program te verwelkom. Albei hierdie kundiges het uitgebreide ervaring en kennis van die koffiebedryf en het toekennings vir hul vaardighede verdien.
21 Feb 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min