Nataniël kuier saam op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, vermaaklikheidster en topverkoperskrywer Nataniël kuier saam die Good Morning Breakfast-span voor sy vertoning by die Sand Du Plessis teater op 22 Februarie 2023.
21 Feb 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min