Rekenmeester los die korporatiewe lewe en begin haar eie besigheid

Loading player...
Linda Rossouw, stigter van LaRoss Consulting gesels oor hoe sy haar besigheid begin het.
21 Feb 2023 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min