Weird Wide Web - Wegkruip in gewone sig

Loading player...
Hierdie trui help jou om vir toesigkameras onherkenbaar te word. Die duur kledingstuk kos tans vir 'n stewige $420 (ongeveer R7742,66).
21 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min