Weird Wide Web – Man eet tjip van R2,2 miljoen

Loading player...
‘n TikToker wat daagliks video’s maak van al die kos wat hy eet, is met ‘n hol kol op sy maag en ‘n hol kol in sy bankrekening gelaat nadat hy ‘n aartappelskyfie geëet het wat volgens die verpakking £100 000 (sowat R2,2 miljoen) werd was.
22 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min