Weird Wide Web – Studie wys giftige gene is in ons bloed

Loading player...
Ons gewone sterflinge mag dalk geneties die vermoë besit om gif te spoeg. Ja, soos ‘n kobra! Dis nou, as dit nodig was om ons onsself te verdedig en om aandete te vang.
23 Feb 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min