Agri-uur: 24 Februarie, Heinrich Victor

Loading player...
Gesertifiseerde volhoubaar geproduseerde wol het tydens die 21ste wolveiling van die 2022/23-wolveiling 43,3% van die merinowol aanbod uitgemaak, met 'n redelik eweredige verspreiding tussen lang- en mediumlengte wol. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
24 Feb 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min