Werner Horn op The Joyride: "Minister van Elektrisiteit is net 'n rookskerm"

Loading player...
As deel van ons "Staat van die land"-reeks gesels Nico met parlementslid Werner Horn. Werner gee vir ons sy siening oor Eskom en die huidige beurtkrag. Hy breek ook af wat sekere dinge beteken en hoe hy glo die land uit beurtkrag kan “kom”.
1 Mar 2023 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min