Die Helberg gesin en Cheetahs-stut praat na hul skoolverkeer nagmerrie

Loading player...
Toe 'n bedwelmde man Donderdagoggend se skoolverkeer amper in 'n nagmerrie verander het, was baie kinders en bestuurders ontsteld. Die helberg gesin was magteloos toe die man bo op hul kar gespring het. Die Toyota Cheetahs se stut Schalk Ferreira het die situasie sien ontvou en het ingetree om die gesin te help.
3 Mar 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min