Robbie Wessels skryf 'n liedjie oor die C/2022 E3 komeet

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Robbie Wessels en vra vir hom om 'n liedjie te skryf oor die nuwe komeet wat onlangs verby die aarde gevlieg het.
6 Mar 2023 11PM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min