Finansiële Professioneel praat oor die regering se aansporings aan die publiek vir sonpanele

Loading player...
Die sonkrag belastingaansporing vir sonpanele op jou dak is deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, onthul, tesame met 'n aantal ander inisiatiewe om 'n groter en vinnige oorgang na hernubare energie in die land te bevorder.

Finansiële Professioneel, Theo Vorster brei meer uit oor die belastingaansporings vir sonpanele op die Good Morning Breakfast.
6 Mar 2023 11PM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min