Hugo bel die polisie! Waar is oom Wynand?

Loading player...
Na 'n gesprek oor goeie en slegte bure, het die Goor Morning Breakfast-span besluit om vir Wynand Janssens wat te siene is in die "Hugo bel die polisie" video te kontak. Die span het gehoor hoe dit met hom gaan en waar hy homself bevind.
9 Mar 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min