Harde boetes en tronkstraf vir mense wat skilpaaie as troeteldiere aanhou

Loading player...
Mense wat skilpaaie as troeteldiere aanhou word met strawwe boetes en tronkstraf gedreig. Dit kom nadat die Bloemfonteinse DBV sy kommer uitgespreek het oor die groot aantal huishoudings wat skilpaaie huisves. Die Good Morning Breakfast span gesels met Werner Botha, 'n inspekteur by die Bloemfonteinse DBV om meer oor hierdie uit te vind.
14 Mar 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min