Jong Suid-Afrikaner kry goue kaartjie op American Idol

Loading player...
'n Voormalige inwoner van Suid-Afrika, Stefan Bezuidenhout, het die gesogte kompetisie se goue kaartjie na Hollywood verdien. Die Good Morning Brteakfast span gesels met hom en hoor meer oor sy reis na Amerika en American Idol.
14 Mar 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min