Weird Wide Web – Paartjie ontdek hul huis is reuse-byekorf

Loading player...
'n Britse paartjie wat donker kolle teen ‘n muur in hul huis opgemerk het, het by nadere ondersoek vasgestel dit sowaar heuning is. Nog groter was hul verbasing toe hulle groot stukke heuningkoek en liters heuning onder vloerplanke ontdek het.
14 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min