Tweejarige oorleef val deur venster op eerste verdieping

Loading player...
'n Ma van Johannesburg deel die storie van haar dogter wat kop eerste van die eerste verdieping van hul dubbelverdiepinghuis geval het.
15 Mar 2023 12PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

DA raadslid Lemfvia van Niekerk.

Inwoners van Douglas kan moontlik binnekort verligting ervaar ná maande van verkleurde kraanwater, nadat ’n politieke party die munisipaliteit gevra het om sy tegniese kapasiteit vir waterbestuur te versterk.
23 Jul 5AM 1 min