Kan vrouens meer pyn as mans vat?

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Doktor Annemarie Wentzel van die NWU om uit te vind of vrouens meer pyn as mans kan hanteer. Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus daarop om die fisiologiese meganismes wat tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en sielkundige stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings geaktiveer word, te ondersoek.
16 Mar 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min