Shandor en Sam word gewax

Loading player...
Na 'n gesprek met Dr Annemarie Wentzel van die NWU oor of vrouens meer pyn as mans kan hanteer, het Shandor en Sam van die Good Morning Breakfast onderneem om gewax te word en te kyk hoeveel pyn hulle kan vat.
16 Mar 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min