Agri-uur: 22 Maart, Johan Breytenbach

Loading player...
Die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging waarsku dat vanjaar se brandseisoen moontlik een van die ernstigste brandseisoene tot nog toe kan wees. Die vereniging se Johan Breytenbach gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
22 Mar 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min