Ons volgende tuiste: Die Maan of Mars?

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met ‘n navorser van die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap, Dr Stefan Lotz om meer uit te vind oor terraforming en of dit beter sal wees vir die mensdom om hulself eerder op die maan te vestig as op Mars.
23 Mar 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min