Toyoya Cheetahs-stut op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Toyota Cheetahs-stut, Hencus van Wyk voor hulle kragmeting met die Bulle en hoor oor die Cheetahs se gereedheid vir hierdie kragmeting. Hencus deel ook meer oor 'n spesiale baard styl wat hy graag dra.
23 Mar 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min