Agri-uur: 23 Maart, Stephan Pietersen

Loading player...
Die stigter van Work Accident Support, Stephan Pietersen, het die afgelope tyd verskeie landbou-organisasies in Sentraal-Suid-Afrika besoek. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor die verskeie uitdagings wat produsente het met die Wet op Besroepsbeserings en -Siektes...
23 Mar 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min