Hoekom word ek moeg wakker?

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Dr Chantelle van der Bijl om uit te vind wat die oorsaak is dat mens soms steeds moeg is in die oggend na jy wakker geword het.
28 Mar 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min