Hoe gereeld moet jy jou hare was?

Loading player...
Die Good Morning Breakfast gesels met haarstilis Zyneldi O'Reilly om uit te vind hoe gereeld jy jou hare moet was en wat sal gebeur indien jy net glad nie jou hare was nie.
28 Mar 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min