Agri-uur: 28 Maart, Charl Saunderson

Loading player...
Op sy plaas Nooitgedacht in die Noord-Kaap, boer stoet-teler Charl Saunderson dat dit bars om die beste Dorper ooie en ramme te kan produseer. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor sy seleksie metodes en produksie, sowel as oor ‘n veiling hierdie Vrydag in Upington.
28 Mar 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min