Pastor Rocky Stevenson en Wynand Rossouw ondersoek saam met jou die Skrifte

Loading player...
1) Why was king herod disturbed and all of Jerusalem with him in Matthew 2:3
2) Anoniem..More Wynand en Rocky.Ek glo opreg en plaas gereeld 'n geestelike boodskap op whatsapp. Is dit in orde?
3)More Rocky, Wynand en Radio Kansel luisteraars.Ek wil net graag weet waarom een van die vele skrifte wat weggelaat is in Mattheus 17:21..Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en VAS nie...uit die nuwe vertaalde Bybels weggelaat is.. groete en seenwense. is van die vrae waarna ons vandag kyk
28 Mar 2023 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual - 1 Sept 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Sep 45 min

Skriftuurlik / Scriptual - 25 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
25 Aug 48 min

Skriftuurlik / Scriptual - 11 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
11 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual - 18 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
18 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual 7 July 2026

7 Jul 48 min