Bloemskou: Wat jy kan verwag met hul 140ste verjaarsdag

Loading player...
Die tema vir vanjaar se Bloemskou is “Party Time” en volgens dit wat Hoof-Uitvoerende Beampte Elmarie Prinsloo vertel, gaan dit beslis 'n fees wees! Die Good Morning Breakfast-span het met haar gesels om te hoor wat skougangers kan verwag.
29 Mar 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min