Toyota Cheetahs se Andell Loubser gereed vir kragmeting ten die Pumas

Loading player...
Die Toyota Cheetahs se Andell Loubser gesels met die Good Morning Breakfast-span oor die naweek se kragmeting teen die Pumas en die span speel "would you rather" met Loubser.
30 Mar 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min