Is dit gesond om heeltemal op te hou eet vir gewigsverlies?

Loading player...
Na berigte van 'n Suid-Afrikaanse man wat vir meer as 200 dae gegaan het sonder om te eet, wou die Good Morning Breakfast-span by dieetkundige Elske Rich uitvind wat die impak daarvan op jou gesondheid sal wees.
4 Apr 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min