Hoe bestuur jy jou finansies met alles wat duurder word?

Loading player...
Albert van Wyk vertel vir die Good Morning Breakfast-span hoe jy beter na jou persoonlike finansies kan kyk in 'n tyd waar alles duurder word maar jou inkomste dieselfde bly.
4 Apr 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min