Hoekom is mense bang vir die Tandarts?

Loading player...
Of dit nou 'n kind of volwassene is, sommige mense is dodelik bang om tandarts toe te gaan. Die good Morning Breakfast-span wou self by 'n Tandheelkundige hoor waarom mense hierdie vrees het. Tandheelkundige, Janis Smit het met die Good Morning Breakfast-span gesels om sy opinie oor hierdie saak the gee.
7 Apr 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min