Nicholis Louw se Coco Pops en Kaas

Loading player...
Die Good Morning Breakfast gesels met Nicholis Louw se nuwe liedjie, Coco Pops en Kaas. Louw deel dat dit een van sy gunsteling goed is om te eet. Margaret Whitfield is ook uitgedaag om dit te probeer.
18 Apr 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min