Reën se Richann en Nolene is opgewonde vir Bloemskou

Loading player...
Richann en Nolene van die Afrikaanse groep Reën gesels met die Good Morning Breakfast-span en deel hul opwinding oor die komende Bloemskou wat dierdie jaar 140 jaar oud word. Die twee word ook genooi om by Shandor Potgieter in die Shouhuis te gaan kuier.
26 Apr 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min