Die liedjie wat jy nie gedink het jy kort nie

Loading player...
Ons almal was al in die situasie waar jy nie iets kan vind waar jy dit gelos het nie, net om te hoor dat jou lewensmaat dit op die "regte" plek gebêre het. Die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter het met hierdie liedjie vorendag gekom om sy frustrasie hiermee uit te spreek.
26 Apr 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min