Eredoktorsgraad aan Maye Musk toegeken

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met die Universiteit van die Vrystaat se rektor en visiekanselier, Prof. Francis Petersen oor waarom daar besluit is om Maye Musk met 'n eredoktorsgraad te vereer.
8 May 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min