Potch het baie geleenthede - Potchefstroom Sakekamer

Loading player...
Potchefstroom bied baie sakegeleenthede te midde van die uitdagings wat die land ervaar. Die voorsitter van die Potchefstroom Sakekamer, Juanita Greyling, het aan OFM Sake-uur gesê dat Potchefstromers optimisties is oor die toekoms en dat nuwe ondernemings soos paddastoele verrys.
10 May 2023 9AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes