Burgerlike groepe red die land van ’n algehele instorting wat dienslewering betref

Loading player...
Gert Duvenhage, van LHP Good News Club, praat oor die rol wat burgerlike groepe speel om die land te red van ’n algehele instorting wat dienslewering betref - een gemeenskap op 'n slag. Hy deel ook die belangrikheid daarvan dat plaaslike ondernemings dié groepe ondersteun. Luister hieronder meer oor sy gesprek op die OFM Sakeuur saam met Kayla Barker.
17 May 2023 5AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes