Legally Armed Onderhoud 16/05/2023

Loading player...
Die hantering van vuurwapens van ‘n afgestorwe boedel/ of anders ‘n afgesterwe familielid.
1. Is daar wetlike aspekte rondom die hantering van vuurwapens van ‘n afgestorwe boedel?
2. Wat is die opsies wat ‘n erfgenaam of begunstigte kan uitoefen rondom hierdie wuurwapens?
3. Wanneer het ‘n vuurwapenlisensie verval in ‘n bestorwe boedel?
4. Hoe beinvloed ‘n vervalde vuurwapenlisensie jou opsies as erfgenaam of begunstigde?
5. "Ek het nou ‘n boedelwapen gekoop. Die vraag is kan ek dit by my stoor? Het ek die reg om dit te stoor?"
17 May 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🐢 Kus tot Kruin - 🐢 Agter elke dop is ’n storie.🐢 05 Februarie 2026

🐢Skilpaaie is stil, weerloos – maar onmisbaar vir ons natuur.🐢 Fred en Leon verduidelik in diepte oor die werklikheid waarmee skilpaaie in ons streek én elders gekonfronteer word. ’n Ingeligte gesprek wat bewustheid skep en wys hoekom beskerming begin by kennis. 📻 Skakel in op SFM Streek RADIO – elke…
5 Feb 15 min

Protek - 💧Grey Water & Garden Smarts!🐜 - 02 Februarie 2026

Saving water doesn’t mean sacrificing your garden. SFM spoke to Paul Hartzenberg from Protek about smart grey water use, which plants love it, which ones don’t – and how to win the war on ants. Practical tips for Garden Route & Klein Karoo gardeners 🌿 📻 SFM Streek RADIO –…
2 Feb 14 min

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies…
16 Jan 15 min