Kimberley 4 Kimberley wil stad weer laat skitter

Loading player...
Die Kimberley 4 Kimberley-inisiatief beplan om dié stad tot sy eertydse glorie te herstel. Die kontrakteur en sakeman, DF Marais, het die OFM-ateljees besoek om die motivering van die inisiatief te bespreek. Die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit en die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel is ook aan boord.
24 May 2023 9AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes