Fires van Niekerk van die ATKV in Bethlehem se Redenaarstak oor hul kombersprojek

Loading player...
Die ATKV Bethlehem-redenaarstak bring vanjaar vir die tiende keer winterwarmte na dié in nood. Fires van Niekerk, takvoorsitter, sê hy sien uit na nog ’n suksesvolle veldtog, nadat meer as 1 600 komberse tydens 2022 se kombersprojek ingesamel is.
26 May 2023 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

DA raadslid Lemfvia van Niekerk.

Inwoners van Douglas kan moontlik binnekort verligting ervaar ná maande van verkleurde kraanwater, nadat ’n politieke party die munisipaliteit gevra het om sy tegniese kapasiteit vir waterbestuur te versterk.
23 Jul 5AM 1 min